top of page


Living Youth is ’n plek waar tieners kan behoort, groei en Jesus op ’n egte manier ontmoet. Ons skep ’n veilige en opbouende ruimte vir jongmense tussen 13 en 19 jaar om vriendskappe te bou, geloof te versterk en saam God te aanbid.
Elke Sondagaand van 17:00–19:00 kom ons bymekaar by Lewende Woord Kuruman. Of jy al lank in die kerk is of net nuuskierig is - elke tiener is welkom by Living Youth.
Ons glo daar is plek vir jou, presies soos jy is.
Arno & Elzaan Janse van Rensburg
Jeugpastoor (Living Youth)
061 736 0076
073 526 2722
livingyouth@lewendewoordkur.com


- Jump2YouthFri, 17 JulLocation is TBD
- Leer jou kind kenSat, 30 MayLewende Woord Kuruman
bottom of page