top of page

Jump2Youth

Fri, 17 Jul

|

Location is TBD

🔥 IETS GROOTS KOM… 🔥 Graad 7 eindig. Die volgende seisoen wag. Is jy gereed vir die sprong? Oorlewingsuitdagings, Geloofsessies, Broederskap en vriendskap, 'n Oorlewingskis vir die lewe, JUMP2YOUTH Survivor: Geloofsuitgawe “Vertrou op die Here met jou hele hart…” Spreuke 3:5–8

Jump2Youth
Jump2Youth

Time & Location

17 Jul 2026, 09:00 – 19:00

Location is TBD

Guests

About the event

Jump2Youth is ’n intense, Survivor-tema oorgangservaring ontwerp spesifiek vir Graad 7’s en 8’s wat voorberei vir die uitdagings van hoërskool en die skuif vanaf kinderbediening na tienerbediening.


Hierdie eenmalige jaarlikse geleentheid fokus daarop om jongmense geestelik, emosioneel en prakties toe te rus vir die nuwe seisoen wat voorlê.


Deur ’n avontuur-gedrewe program vol survival-uitdagings, spanaktiwiteite, geloofsgesprekke en inspirerende sessies, bou ons aan:

  • Selfvertroue

  • Geloof

  • Gemeenskap


Share this event

Adres

KERK

Duikerweg 28, Kuruman

KANTOOR

Einde van Kalahari Straat, (In Sediba Academy se perseel)

FOON

084 252 9491

EPOS

Sosiale media

  • Facebook
  • Youtube
bottom of page