top of page


BYDRAE

Jou bydrae stel Lewende Woord instaat om ‘n groot verskil te maak in baie mense se lewens. Dit bemagtig ons om lig te skyn in ‘n donker wêreld, en hoop te bring van Kuruman tot omliggende omgewings. Terwyl ons hierdie roeping aktief uitleef, wil ons jou bedank vir jou gehoorsaamheid en ondersteuning! Gebruik asb die bankbesonderhede onderaan.
SAAI IN DIE KONINGKRYK IN

Lewende woord kuruman
FNB, Kuruman
62062860327

BAIE DANKIE VIR JOU BYDRAE
bottom of page