top of page

Leer jou kind ken
Sat, 30 May
|Lewende Woord Kuruman
🧠✨ Verstaan jou kind beter as ooit tevore! “Leer jou Kind Ken” is ’n praktiese sessie oor persoonlikhede en temperament-tipes — spesiaal vir ouers en kinderbediening-leiers. 👨👩👧 Leer hoe kinders dink, voel en reageer 💡 Kry praktiese hulpmiddels vir huis én bediening ❤️ Bou sterker verhoudings
Registrasie Gesluit – Leer jou Kind Ken.


bottom of page
