top of page

Servant Leadership Training
Mon, 15 Jun
|Lewende Woord Kuruman
Leierskap begin by diensbaarheid. Ontdek jou gawes, groei in jou roeping en leer hoe om soos Jesus te lei. ✨ 3 Sessies ✨ Prakties & Geestelik ✨ Groei. Dien. Lei. Meer inligting volg binnekort.


Time & Location
15 Jun 2026, 18:30 – 21:00
Lewende Woord Kuruman, 28 Duiker Rd, Kuruman, 8460, South Africa
Other dates
Guests
About the event
SERVANT LEADERSHIP TRAINING
Sluit aan by hierdie 3-week opleiding waar ons fokus op geestelike gawes, Bybelse leierskap en praktiese bediening binne die gemeente.
Hierdie kursus sal jou help om:
• Jou geestelike gawes beter te verstaan
• Jou plek in bediening te ontdek
• In karakter en leierskap te groei
bottom of page